Waarom kom daar soms n moment
As jy se: “ek is goed”
n dag, n plek, moment
Waar ek self, in myself
geen goed kan sien.
Waarom voel ek soms,
dat ek, binne my
gemoed,
niks goed besit.
Dat ek n totale mislukking is,
en nie wil lewe nie.
Waarom is jy soms deel van dit.
Wys die slegtheid uit.
Verlekker jou in my mislikheid.
Maak jou woorde sonder waarde,
n mislyding, n valse hoop.
No comments:
Post a Comment