Ek kan nie vir jou n huisie bou,
op n plekkie langs die diep blou see,
want my wortels is gevestig in die groot goud stad,
en die stilte maak my bietjie bang.
Tog wil ek vir jou n spasie maak,
in die dieptes van my hart wat nou so warm klop.
Hierdie af stand is te ver, en die pad te lank.
Klim op n staler, maar die tyd te kort.
Hoe vind mens n plek met genoeg spasie vir ons elk?
Waar ons saam kan wortels
kan plant,
wat elkeen sal
help, om rus en vrede te vind,
en saam ook n
stukkie genot te ervaar.