Saturday, 24 May 2014

Kyk

Ek Kyk vir jou
en ek weet.
Ek Kyk vir jou
en ek weet nie.

Ek weet dat in tye,
weg van jou,
my gedagtes na jou gaan

Gedagtes hoe ek voel,
gedagtes oor n soen,
hoe jou teenwoordigheid
n stille storm in my wakker maak.

Dan Kyk ek na jou....

En wonder wat jy voel,
en wonder wat jy dink,
en of ons dalk  dieselfde doen

Smag jy na geluk?
Iemand met wie jy n lewe kan deel?
n Skuiling, n rots, n wete?
En rustigheid saans?

Ek Kyk vir jou
en ek weet.
Ek Kyk vir jou
en wil weet van jou

Soek ons nie beide
dalk dieselfde ding?





Thursday, 22 May 2014

Thoughts


You in my thoughts
Appropriate thoughts
Inappropriate thoughts

Some of love 
Some of lust
Some of fun
Some of the rest

In moments of sight
In moments of touch
Inner peace and much abundance
This all you bring
Invigorates a soul



Sunday, 18 May 2014

Drug

In n instand is jy hooked.
Verslaaf aan hierdie drug.
Jou hele wese roep daarna,
jy crave dIt elke dag.

DIt maak die lewe,
jou bestaan die moeite werd
DIt infiltreer jou system,
Super boost jou elke dag.

DIt gaan lekker
want jy het supply.
Jy vat soveel jy kan,
en voor jy weet, is jy verslaaf.

En dan skielik op n dag,
is al jou voorraad op.
Jou hoogste hoog; die laagste laag.
Ontrekkings wat jou op jou kniee bring

Skielik is jy aleen.
Die wat in jou vreugde deel,
wil nie van jou elende weet.
Verdwyn so in die mis,
gefokus op hul niks

Mens aleen
moët jy jou wa
self deur hierdie drif kom trek.
Die hel se poorte oop vir jou,
waar jy jou demons uit moët werp

En dan as jy,
voel jy's bevry,
weet dat dIt net n illusie is.
Once hooked, en jy is always hooked.
Jou demons wag vir hulle kans
Om jou tog net weer op te hook

Nou is jou fight,
n ander fight,
wat jy jou hele lewe lank sal face.




Friday, 16 May 2014

Stilte


Praat met my,
ek wil weet.
Praat met my,
dat ek verstaan

Gee my n teken.
Wys die rigting van die pad.
Gee my sekerheid en vertroue,
om meer te wees, sonder om bang te wees.
Ek smeek jou,
praat met my.

In die stilte van my hart,
gil ek dit uit.
Wens ek, hoop ek, smeek ek,
praat met my.

Praat met my.
Ek moet weet.


Saturday, 10 May 2014

Waarom.

Waarom kom daar soms n moment
As jy se: “ek is goed”
n dag, n plek, moment
Waar ek self, in myself
geen goed kan sien.

Waarom voel ek soms,
dat ek, binne my gemoed,
niks goed besit.
Dat ek n totale mislukking is,
en nie wil lewe nie.

Waarom is jy soms deel van dit.
Wys die slegtheid uit.
Verlekker jou in my mislikheid.
Maak jou woorde sonder waarde,
n mislyding, n valse hoop. 

Saturday, 3 May 2014

Reis

Op die onbekende pad,
wat mens stap in jou hart.
Oor rotse en vlaktes,
bestemming onbekend.

Soms gaan dit maklik,
maar soms gaan dit swaar.
Die roete onder jou voete
bly onbekend.

Hoe stap mens n pad,
as jy bly gly en val?
Trotseer die omgewing,
en stu blindelinks na vore.

Jy kort n hand om te vat,
jou op tel as jy val,
die rigting te wys,
en die reis te  deel, met jou aan sy.

Maar wat as jou hulp,
ook die eindpunt is,
die bestemming van die reis?