Friday, 16 May 2014

Stilte


Praat met my,
ek wil weet.
Praat met my,
dat ek verstaan

Gee my n teken.
Wys die rigting van die pad.
Gee my sekerheid en vertroue,
om meer te wees, sonder om bang te wees.
Ek smeek jou,
praat met my.

In die stilte van my hart,
gil ek dit uit.
Wens ek, hoop ek, smeek ek,
praat met my.

Praat met my.
Ek moet weet.


No comments:

Post a Comment