Sunday, 18 May 2014

Drug

In n instand is jy hooked.
Verslaaf aan hierdie drug.
Jou hele wese roep daarna,
jy crave dIt elke dag.

DIt maak die lewe,
jou bestaan die moeite werd
DIt infiltreer jou system,
Super boost jou elke dag.

DIt gaan lekker
want jy het supply.
Jy vat soveel jy kan,
en voor jy weet, is jy verslaaf.

En dan skielik op n dag,
is al jou voorraad op.
Jou hoogste hoog; die laagste laag.
Ontrekkings wat jou op jou kniee bring

Skielik is jy aleen.
Die wat in jou vreugde deel,
wil nie van jou elende weet.
Verdwyn so in die mis,
gefokus op hul niks

Mens aleen
moët jy jou wa
self deur hierdie drif kom trek.
Die hel se poorte oop vir jou,
waar jy jou demons uit moët werp

En dan as jy,
voel jy's bevry,
weet dat dIt net n illusie is.
Once hooked, en jy is always hooked.
Jou demons wag vir hulle kans
Om jou tog net weer op te hook

Nou is jou fight,
n ander fight,
wat jy jou hele lewe lank sal face.




No comments:

Post a Comment