(Vir Mercia's)
In
die huis, my tweede huis
waar
ek myself kan wees,
waar
daar geen veroordeel is,
net
liefde, bystand hoop,
is
mense wat my steunpilaar
deur
dik en dun sal wees.
In
die huis, my tweede huis,
familie
van n ander bloed.
Nie
omdat dit verpligting is
maar
keuse uit n hart van goud.
Die
fortress waar die wereld my,
n
stukkie vryheid gee.
In
die huis, my tweede huis
is
daar die mense wat wel tel,
nie
oor dit is wat hulle kry,
maar
dit is wat hulle gee.
Nie
aardse goed, en vals pretent
maar
onvoorwaard’lik aanvaarding.
In
die huis, my tweede huis
word
deure oop gemaak.
Dit
laat my in, verlig my siel
en
deel met my als wat hul het,
wat
woorde van my op papier
so
min en nietig laat verlyk.
Daai
simpel woord wat mens bedank
kan
nie herlei wat in my hart,
waardeering
spreek vir als wat is.
Nou
hoop ek maar, diep in my siel,
dat
julle weet hoe ekke voel,
en
my huis is, ook julle huis.
No comments:
Post a Comment