Vir Rutilus
Ek wil kyk as jy
stort
Ek wil praat terwyl
jy werk
Ek wil jou vasdruk
as jy sweet
Dis 'n uitweg
Tog,
Voel ek soms dat ek
verlang
Die
"Lonely"-song speel
Verder in die
nag
En ek wil eerder
met jou speel
Ek wil jou terg met
'n noot
Ek wil sommer net
by die swembad lê
En dan wil ek my
verbeel ons bly saam
Dis 'n uitweg
Dis nou verder as
wat ons dink
En so ry ek op die
snelweg
Met blou ligte elke
nou en dan
Ek wil ook afsluit
en dalk ook voel
Of wil ek 'n
liedjie se geheime leer
Ek wil sommer net
soms Koos en so
Dis 'n uitweg
No comments:
Post a Comment