Van niks kom daar toe skielik iets.
Ìets van dit, wat daar nie was.
Dit vul die niks, en word al meer.
Van niks tot meer,
meèr wat jy dog, jy sou wou hê.
So min wat pla, want meer is meèr
Maar bietjie min, word
gou toe meer.
Meer pla, te min van meer.
En skielik, in in oomblik weet jy:
Soms is meer, nog steeds te min.
No comments:
Post a Comment